Lees ook: Vermiste persoon gevind, moord word ondersoek
THENGWE MUTANGULA. – Die polisie ondersoek ’n saak van moord na ’n man (26) wat glo ’n pastoor is, doodgeskiet is.
Die man is Woensdagaand doodgeskiet na hy en sy meisie en ’n groep mans gery het en hy ’n oproep ontvang het om vir ’n verdagte se ouma te bid. Hulle het die verdagte langs die pad ontmoet. Dié het hom beveel om na die agtersitplek van sy Toyota D4D-bakkie te skuif en het hom toe geskiet.
Die mans wat agter in die bakkie was, het gevlug en die polisie gebel.
Die slagoffer is op die toneel dood verklaar. Die motief vir die moord is nog onbekend.
Bronne: SAPD