Lees ook: Maori-koning oorlede na hartoperasie
PHUTHADITJHABA. – Die liggaam van ‘n vermiste persoon, Thabo Edwin Mofutsanyane, is in die staatslykshuis gevind en deur sy familie uitgeken.
Die polisie ondersoek ’n saak van moord na die oorledene se liggaam op 4 Augustus in Phuthaditjhaba in die straat gekry is. Hy is met ’n onbekende voorwerp in die gesig geslaan en was vol bloed.
Die polisie ondersoek ’n saak van moord. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Bronne: SAPD
Lees ook: Maori-koning oorlede na hartoperasie





