Moordverdagte in hegtenis wat slagoffer hospitaal toe neem

Lees ook :

Moordverdagte in hegtenis wat glo slagoffer hospitaal toe neem
Moordverdagte in hegtenis wat glo slagoffer hospitaal toe neem fotokrediet: Canva

Lees ook: Dagga en twee voertuie in Rietgat gekonfiskeer

NELSPRUIT. – ’n Moordverdagte (25) is in hegtenis geneem na hy ’n vroulike slagoffer (17) hospitaal toe geneem het.

Die polisie is gebel na die slagoffer deur haar familie en haar mansvriend na die hospitaal geneem is. Sy het verskeie wonde gehad en is oorlede.

Die polisie het haar mansvriend in hegtenis geneem. ‘n Saak van moord word ondersoek.

Bronne: SAPD

Lees ook: Dagga en twee voertuie in Rietgat gekonfiskeer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief