Motoriste kan meer verligting in September verwag

Lees ook :

Brandstof kan minder kos as verwag in September
Brandstof kan minder kos as verwag in September fotokrediet: Canva

Lees ook: 13 gevalle van a-pokke in Singapoer aangemeld

Die brandstofprys vir September kan meer daal as wat eers voorspel is.

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling van 86 sent per liter vir 95-petrol. Diesel kan met 70 sent per liter minder kos.

Dit is moontlik dat dit nog sal daal tot meer as R1 teen die tyd wat dit aangepas gaan word.

Die amptelike brandstofprys word die eerste week van September aangekondig.

Bronne: IOL, BusinessTech, Stuff South Africa

Lees ook: 13 gevalle van a-pokke in Singapoer aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief