Brekende Nuus
Tuis

‘n Kerk, priester en trourok maak nie ‘n huwelik nie

PRETORIA. – Jy kan ‘n huwelikseremonie hê. In ‘n trourok, in ‘n kerk, met ‘n predikant se seën… maar dit beteken nie noodwendig dat jy wettig getroud is nie.

’n Vrou van hier sit nou met ’n dilemma nadat sy onderhoud van haar man geëis het.

Lees die volledige berig hier.