N2 weer oop na brandstoftenkwa brand

Lees ook :

N2 weer oop na brandstoftenkwa brand. Foto: Mosselbay Advertiser

MOSSELBAAI, WES-KAAP. – Die N2 in die rigting na George vanaf Langbeg Mall na Danabaai, is weer oop nadat dit Woensdagaand gesluit was weens ’n ongeluk waarin ’n brandstoftenkwa aan die brand geslaan het.

Provinsiale verkeersowerhede het die verkeer na Louis Fourieweg herlei. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend gemaak nie.

Mossel Bay Advertiser berig die bestuurder van die tenkwa kon betyds van die vlammer vlug en het geen beserings opgedoen nie.

Bronne: Mosselbaai-munisipaliteit, Mossel Bay Advertiser

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief