Name van SA-soldate in Kongo dood, bekend

Lees ook :

Suid-Afrikaanse soldate oorlede in Kongo genoem
Suid-Afrikaanse soldate oorlede in Kongo genoem

Lees ook: Twee lede van Suid-Afrikaanse weermag dood in Kongo

KONGO. – Die name van die Suid-Afrikaanse soldate wat verlede week dood is in die Demokratiese Republiek die Kongo is bekendgemaak.

Hulle was kapt. Simon Mkhule Bobe en o.kpl. Iven Thaban Semono van Bloemfontein. Inligting oor hulle gedenkdienste en begrafnisse is nog nie bekend nie.

Drie soldate is in dieselfde mortieraanval verlede Woensdag beseer en is steeds in die hospitaal, maar is aan die aansterk.

Dit word geglo M23-rebelle was vir die aanval verantwoordelik.

Bronne: Defence Web, IOL, Briefly

Lees ook: Twee lede van Suid-Afrikaanse weermag dood in Kongo

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief