Lees ook: Suid-Koreaanse president kan pos kwyt wees oor krygswetbevel
Netumbo Nandi-Ndaitwah van Swapo is as Namibië se eerste vroulike president verkies.
Nandi-Ndaitwah (72) is tans die land se visepresident. Haar party, Swapo, is al 34 jaar ‘n politieke krag in Namibië sedert dit die land in 1990 na onafhanklikheid van Suid-Afrika gelei het.
Die opposisie-partye is van mening daar was kullery na die verkiesing verleng moes word ween tegniese en logistieke probleme.
Bronne: Polity, iAfrica, The Independent
Lees ook: Suid-Koreaanse president kan pos kwyt wees oor krygswetbevel





