Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak

Lees ook :

Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak
Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak fotokrediet: Canva

Lees ook: Sowat 18 dood na Israeliese aanval op Sirië

NAMIBIЁ. – Die regering in Namibië is van plan om 83 olifante en 640 ander wilde diere te laat doodmaak om die vleis vir menslike gebruik aan te wend.

Olifante en ander diere gaan deur jagters doodgemaak word oor ‘n droogte in die land wat veroorsaak dat mense sukkel om kos te kry. 157 diere is reeds in Namibië doodgemaak vir 56 800 kg vleis.

83 olifante, 30 seekoeie, 60 buffels, 50 impalas, 100 wildebeeste, 300 sebras en 100 elande sal geskiet word in nasionale parke en gemeenskapsgebiede.

Bronne: The Independent, Journal of African Elephants, inkl.

Lees ook: Sowat 18 dood na Israeliese aanval op Sirië

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief