Sowat 18 dood na Israeliese aanval op Sirië

Lees ook :

Omtrent 18 mense dood na Israeliese aanval op Sirië
Omtrent 18 mense dood na Israeliese aanval op Sirië fotokrediet: Canva

Lees ook: Hamas dreig om gyselaars in ‘kiste’ terug te stuur oor Israel se klopjagte

SIRIЁ. – Sowat 18 persone is oorlede toe die Israeliese weermag verskeie militêre en wetenskaplike fasiliteite in Sirië aangeval het. Nog 32 persone is in Sondagaand se aanvalle gewond.

Iranse gewapende groepe was glo by die fasiliteite wat aangeval is.

Israel het nog nie kommentaar gelewer op die aanvalle nie.

Bronne: BBC, The Guardian, NBC News

Lees ook: Hamas dreig om gyselaars in ‘kiste’ terug te stuur oor Israel se klopjagte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief