Lees ook: Hof keur Bester en Magudumana se hofaansoek af
KROONSTAD. – eNCA het berig Nandipha Magudumana is glo in die tronk aangerand.
Sy word tans in Kroonstad aangehou. Magudumana is glo deur twee ander gevangenes aangerand.
Die rede vir die beweerde aanval is onbekend. Sy en Thabo Bester was onlangs in die hof om te probeer verhoed dat Showmax die dokumentêr Tracking Thabo Bester vrystel.
Bronne: X





