Nege mense dood en 26 beseer in ontploffing by vuurwerkfabriek

Lees ook :

Nege mense dood en 26 beseer ná ontploffing by vuurwerke fabriek fotokrediet: X

CHINA. – Nege mense is Maandag dood en 26 beseer in ‘n ontploffing by ‘n vuurwerkfabriek in Changde, China.

Lees ook: KYK: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Volgens die plaaslike China National Radio (CNR) is reddingswerk steeds aan die gang by die fabriek met ‘n risiko dat nog ontploffings kan plaasvind, met geen waterbron naby die fabriek in die bergagtige gebied nie.

Brandbestryders het gebruik gemaak van afstandbeheerde waterkanonne, asook 28 watertenkwaens en twee vragmotors met pompe. Die ministerie van noodbestuur het ook ‘n span gestuur om toesig oor die reddingswerk te hou.

Die oorsaak van die ontploffing word ondersoek.

Bronne: IOL, The Straits Times, ABC News

Lees ook: KYK: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief