Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners teen a-pokke in feestyd

Lees ook :

Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners om versigtig te wees vir a-pokke
Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners om versigtig te wees vir a-pokke fotokrediet: Canva

Lees ook: WGO keur entstof teen a-pokke vir tieners goed

Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het inwoners gewaarsku om in die komende feesseisoen versigtig te wees vir a-pokke.

Die munisipaliteit het gesê daar is sover geen gevalle van a-pokke in die metro nie, maar dat mense waarskynlik tydens die feesseisoen gaan reis en dus versigtig moet wees.

Mense word aangemoedig om na die naaste mediese fasiliteit te gaan as hulle enige simptome van a-pokke ervaar.

Simptome sluit ‘n uitslag, koors, seer keel, hoofpyn, seer spiere, lae rugpyn en lae energie in.

Bronne: SA News, Dev Discourse, Facebook

Lees ook: WGO keur entstof teen a-pokke vir tieners goed

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief