Brekende Nuus
Afrikaans

WGO keur entstof teen a-pokke vir tieners goed

WGO keur entstof teen a-pokke vir tieners goed
fotokrediet: Canva
WGO keur entstof teen a-pokke vir tieners goed fotokrediet: Canva

Lees ook: Een geval van a-pokke aangemeld in Ugandese tronk

Die WGO het vandag bevestig dit het Bavarian Nordic se entstof teen a-pokke vir tieners tussen 12 en 17 jaar oud goedgekeur.

Die ouderdomsgroep word as kwesbaar vir uitbrake van die siekte beskou.

Kinders, tieners en mense met swak immuunstelsels is veral kwesbaar vir uitbrake van a-pokke. Die entstof vir volwassenes is in September goedgekeur.

Bronne: DevDiscourse, Newcastle Herald, Reuters

Lees ook: Een geval van a-pokke aangemeld in Ugandese tronk