Net 1 uit 19 mense op Nepalese vlug oorleef vliegtuigongeluk

Lees ook :

Net 1 uit 19 mense op Nepalese vlug oorleef vliegtuigongeluk
Net 1 uit 19 mense op Nepalese vlug oorleef vliegtuigongeluk fotokrediet: X

Lees ook: Vliegtuigongeluk in Nepal eis vyf

KATMANDOE, NEPAL. – 18 uit 19 mense is oorlede na ‘n vliegtuig vanoggend tydens opstyging van die aanloopbaan van die lughawe in Katmandoe, Nepal, gegly het.

Die enigste persoon wat oorleef het, is een van die twee vlieëniers wat na ‘n hospitaal geneem is met beserings aan sy oë.

Dit is onduidelik wat daartoe gelei het dat die vliegtuig tydens die opstyging van die aanloopbaan gegly het.

Bronne: Euronews, The New York Times, Sky News

Lees ook: Vliegtuigongeluk in Nepal eis vyf

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief