Net ‘n bietjie dapper

Lees ook :

– deur Nicola Kinnear

Hierdie oulike en inspirerende kinderboek gaan oor ’n hasie wat bang is en sy vrese oorkom. Die les wat uit die storie geleer kan word is dat ons almal dapperder is as wat ons dink. Die skrywer, Nicola Kinnear, word geïnspereer deur die natuur en folklore.

Die boek is gepubliseer deur Human & Rousseau en is beskikbaar by nb uitgewers. Die boek kan dien as ‘n oulike kersgeskenk vir slegs R165.00.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief