Brekende Nuus
Politiek

Net vyf politieke partye verklaar skenkings aan OVK

52700298043_5dac111f0b_o
Foto: GCIS

Altesaam vyf politieke partye het gedurende die derde kwartaal van die 2022/23-boekjaar skenkings ten bedrae van R 40 050 925,54 verklaar. Die skenkers se name word ook bekendgemaak.

Lees meer: https://nuusflits.com/net-vyf-politieke-partye-verklaar-skenkings-aan-ovk/