Netanyahu waarsku Israel sal reageer as nuwe Siriese leiers ‘Iran laat hervestig’

Lees ook :

Netanyahu waarsku Israel sal reageer as nuwe Siriese leiers ‘Iran laat hervestig’
Netanyahu waarsku Israel sal reageer as nuwe Siriese leiers ‘Iran laat hervestig’ fotokrediet: Facebook

Lees ook: Israel betree Sirië-buffersone vir eerste keer in 50 jaar

ISRAEL. – Benjamin Netanyahu, die eerste minister van Israel, het gewaarsku Israel sal reageer as Sirië se nuwe leiers Iran se “hervestiging” in Sirië of die bewapening van Hezbollah toelaat.

Dit volg na Siriese rebelle stede oorgeneem het en veroorsaak het dat die president, Bashar al-Assad, vlug.

Israel het ‘n gedemilitariseerde buffersone met Sirië betree kort na die rebelle die stede oorgeneem het en het ook verskeie strategiese militêre teikens opgeblaas. Netanyahu het gesê hy het toestemming vir die bombardering van wapendepots gegee om te keer dat “die wapens in die hande van djihadiste beland”.

Bronne: The Independent, Times of India, The Times of Israel

Lees ook: Israel betree Sirië-buffersone vir eerste keer in 50 jaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief