Newton o/11A begin rugbyseisoen met ‘n wen

Lees ook :

Laerskool Newton o/11A se rugbyseisoen het Vrydagmiddag amptelik  by DHS se sporttoernooi afgeskop.

Hulle eerste wedstryd was teen Laerskool Eureka en Newton het 10 – 5 gewen.

In ‘n naelbyt wedstryd teen Orjane Noord van Upington druk Newton ‘n drie om ‘n gelykop telling te hĂȘ van vyf elk.

Later vandag speel Newton teen Laerskool Staats voordat hulle die stryd aansĂȘ teen Stephanes Roos.

As jy wil spog met jou kind se sportuitslae, stuur ‘n Whatsapp na 061 585 2487.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĂȘre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief