Ongeluk in Graham Edenstraat

Lees ook :

Twee motors was Saterdagmiddag in ‘n botsing in Graham Edenstraat betrokke.

Twee pasiënte wat matige beserings opgedoen het is op die toneel deur Emer-G-Med en MED 24/7 gestabiliseer voordat hulle deur MED 24/7 na Lenmed-hospitaal vervoer is.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief