Nigerië het 67 gevalle van a-pokke

Lees ook :

Nigerië het 67 gevalle van a-pokke
Nigerië het 67 gevalle van a-pokke fotokrediet: Canva

Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie

NIGERIЁ. – Die Nigeriese sentrum vir siektebeheer het bekendgemaak die land het nou 67 bevestigde gevalle van a-pokke na daar altesaam 1 0 31 vermoedelike gevalle oor 23 van die land se state was.

Nigerië is een van 13 lande wat geld by die WGO en Afrika CDC gaan kry vir ‘n plan om die a-pokke-uitbraak te beheer. Die ander lande sluit in Suid-Afrika, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Sentraal-Afrika, Kameroen, die Ivoorkus, Gaboen, Liberië, Kenia, Republiek die Guinea, Rwanda en Uganda.

Bronne: All Africa, Leadership, Vanguard News

Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief