Nuusflits Uitgawe 1,657 — Thursday 12 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,657 op Thursday 12 September 2024.
Twee dood aan a-pokke in Kameroen
Lees ook: Nigerië het 67 gevalle van a-pokke KAMEROEN. – Kameroen se gesondheidsminister het bekendgemaak twee mense is aan a-pokke oorlede sedert April. Tans…
BMW herroep 1.5 miljoen voertuie wêreldwyd weens probleme met remme
Lees ook: Nigerië het 67 gevalle van a-pokke Die BMW-groep het 1.5 miljoen voertuie wêreldwyd herroep oor probleme met die remstelsel. Volgens BMW gaan…
Pres. Ramaphosa teken na verwagting môre Bela-wetsontwerp
Lees ook: Goeie nuus voorspel vir Oktober se brandstofprys President Cyril Ramaphosa gaan na verwagting môre die omstrede Bela-wetsontwerp in ‘n seremonie by die…
Goeie nuus voorspel vir Oktober se brandstofprys
Lees ook: Brandstofprys daal moontlik weer in Oktober Daar word voorspel die brandstofprys vir Oktober gaan daal tot die laagste wat dit sedert Januarie…
‘Skoolskieter’ se ma skryf brief aan families van slagoffers, sê families moet vir hulle bid
Lees ook: Leerder (14) skiet 4 dood by skool in VSA GEORGIA, VSA. – Die ma van die beweerde skoolskieter, Colt Gray, het ‘n…
Waarskuwing vir erge deinings uitgereik vir vandag
Lees ook: Ses VN-noodwerkers sterf in Israeliese lugaanval op skool vir Palestynse vlugtelinge Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir erge deinings vandag vir…
Elon Musk gekritiseer oor ‘grillerige’ kommentaar aan Taylor Swift ná haar steun vir Kamala Harris
Lees ook: Taylor Swift spreek steun vir Kamala Harris as president uit Elon Musk het kritiek ontlok oor sy “grillerige” kommentaar op Taylor Swift…
Ses VN-noodwerkers sterf in Israeliese lugaanval op skool vir Palestynse vlugtelinge
Lees ook: TikTokker sterf by Disneyland-halfmarathon GAZA. – Ses noodwerkers van die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge (UNRWA) is dood ná ’n…
Seun (12) dood ná val van balkon op passasierskip
Lees ook: Nigerië het 67 gevalle van a-pokke ’n 12-jarige seun is op 7 September oorlede nadat hy van ’n balkon op ’n passasierskip…