Nog aappokke aangemeld

Lees ook :

Nog gevalle van aappokke aangemeld
Nog gevalle van aappokke aangemeld fotokrediet: Canva

Lees ook: Gesondheidsdepartement waarsku oor aappokke en verkoue wat vermeerder

KWAZULU-NATAL. – Nog twee gevalle van aappokke is in KwaZulu-Natal aangemeld.

Die twee mense het glo kontak gehad met die man (39) wat verlede week met die virus onder lede in Addington opgeneem is.

Tans is daar vier aangemelde gevalle van aappokke in Suid-Afrika. Die twee nuutste gevalle is in Durban se Addington-hospitaal en St Augustine-hospitaal aangemeld.

Die departement van gesondheid het gewaarsku daar is die moontlikheid van ’n uitbraak in die provinsie. Mense moet eerlik wees oor of hulle siek is of in kontak was met iemand wat siek is.

Bronne: IOL, The Africa, ECR

Lees ook: Gesondheidsdepartement waarsku oor aappokke en verkoue wat vermeerder

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief