WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het nog ’n kouefront voorspel wat van môre af in die Wes-Kaap gevoel gaan word.
Lees ook: Bus en trein bots in Kenia
Reën word vir die Wes-Kaap vir môre in die Wes-Kaap voorspel, met koue temperature oor die hele land.
Die kouefront sal na verwagting Sondag na die suidkus beweeg en die land verlaat.
Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD
Lees ook: Bus en trein bots in Kenia





