Powerball uitslae vir 8 Augustus 2025
Boerpotte: PowerBall: R5miljoen PowerBall Plus: R36 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 26, 39, 41, 48. Powerball: 18. PowerBall Plus: 22, 25, 26, 30, 50. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,987 op Friday 8 August 2025.
Boerpotte: PowerBall: R5miljoen PowerBall Plus: R36 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 26, 39, 41, 48. Powerball: 18. PowerBall Plus: 22, 25, 26, 30, 50. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES…
GAUTENG. – Jabulani Moyo word in verband met die skietdood van twee polisiebeamptes gesoek. Twee speurders, ‘n sersant en ‘n adjudant-offisier, is vroeër vandag…
Bespreek die lokaal by die Horseshoe Motel vir jou troue. Die Horseshoe Motel bied ‘n spesiale pakket vir elke bruidspaar. Skakel die Horseshoe Motel…
President Cyril Ramaphosa het gister ’n telefoniese gesprek met president Wladimir Poetin gehad nadat Poetin gevra het om Ramaphosa in te lig oor die…
GAUTENG. – ’n Man (32) verskyn vandag op aanklagte van poging tot moord op sy dogter (4) in die Protea-landdroshof. Lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoorvoerder,…
INTERNASIONAAL. – Wêreldleiers het Israel se besluit om algehele beheer van Gasastad te neem, gekritiseer en het gesê dit gaan net die humanitêre krisis…
ILLINOIS, VSA. – Vier mense is dood nadat ’n helikopter gister naby Oos-Alton, Illinois, in kraglyne vasgevlieg en neergestort het. Lees ook: Bus en…
GAUTENG. – Twee polisielede is kort gelede in Florida doodgeskiet, terwyl hulle besig was om ’n verdagte vanaf die hof te vervoer. Volgens lt.kol.…
NOORDWES. – Drie verdagtes is Woensdag onderskeidelik op aanklagte van moord, ontvoering, lykskending en oortreding van die immigrasiewet in hegtenis geneem nadat Gontse Makhubela…
GAUTENG. – Inwoners van die Tshwane-metro skuld nou meer as R18,3 miljard, ondanks die metro se skuldverligtingsprogram. Dit is volgens die departement van finansies…