Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek

Lees ook :

Nog ’n verdagte in hegtenis geneem in Steinhoff-ondersoek
Nog ’n verdagte in hegtenis geneem in Steinhoff-ondersoek fotokrediet: Canva

Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur

PRETORIA. – Nog ’n verdagte is vanoggend in hegtenis geneem in die Steinhoff-ondersoek. Die verdagte sal later vandag in die Pretoria Gespesialiseerde Misdaadhof verskyn.

Volgens kol. Katlego Mogale het die verdagte in 2017 na ‘n wenk van die ontslape HUB van Steinhoff, Markus Jooste, beveel dat meer as 39 000 van sy Steinhoff-aandele verkoop moet word.

Die verdagte (79) word aangekla van drie aanklagtes van die oortreding van die Wet op Finansiële Markte.

Bronne: SAPD

Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief