SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur

Lees ook :

SARB beveel Steinhoff om tot R6 miljard aan staat te verbeur
SARB beveel Steinhoff om tot R6 miljard aan staat te verbeur fotokrediet: Canva

Lees ook: Finansiële hoof van Steinhoff vry op borg

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die Steinhoff-groep beveel om tot R6 mjd. wat in hulle bankrekeninge is aan die staat te verbeur.

Die SARB se adjunkgoewerneur, Fundi Tshazibana, het Vrydag aangekondig die Steinhoff-groep moet die geld wat in hulle bankrekeninge is aan die nasionale inkomstefonds van die staat verbeur.

R42 m. in kontant en ‘n eiendom in die Wes-Kaap ter waarde van R18 m. is in April by Berdine Odendaal geëis. Odendaal was glo in ‘n verhouding met Markus Jooste, die voormalige hoof van Steinhoff.

Bronne: IOL, PressReader, The Africa

Lees ook: Finansiële hoof van Steinhoff vry op borg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief