Nog verdagtes in hegtenis geneem vir uitbrand van Putco-busse

Lees ook :

Nog verdagtes in hegtenis geneem vir brandstigting van Putco-busse fotokrediet: Canva

SIYABUSWA. – Nog twee verdagtes is gister deur die polisie in hegtenis geneem vir die uitbrand van 51 Putco-busse.

Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes uitgestel

Vier verdagtes is sover in hegtenis geneem na 51 Putco-busse op 27 Januarie uitgebrand is.

Die verdagtes sal vandag in die Mdutjane-landdroshof verskyn op aanklagtes van skade aan eiendom.

Bronne: SAPD

Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief