Nog verdagtes in hegtenis in Steinhoff-saak

Lees ook :

Nog verdagtes in hegtenis in Steinhoff-saak fotokrediet: Canva

PRETORIA. – Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in die Steinhoff-saak.

Lees ook: Steinhoff het glo R6.4 mjd. inkomste geëis vir verkoop wat nie gebeur het nie

Die verdagtes, tussen 63 en 67 jaar, het hulle vanoggend aan die Valke in Pretoria oorhandig.

Hulle sal na verwagting vandag in die gespesialiseerde hof vir kommersiële misdrywe in Pretoria voorkom.

Die verdagtes word aangekla van die oortreding van die voorkoming van georganiseerde misdrywe, oortreding van die wet op finansiële markte, sowel as die maatskappywet en die wet op die voorkoming van korrupsie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Steinhoff het glo R6.4 mjd. inkomste geëis vir verkoop wat nie gebeur het nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief