Powerball uitslae vir 14 Februarie 2025
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R16 miljoen Uitslae: PowerBall: 44, 25, 02, 37, 08. Powerball: 18. PowerBall Plus: 45, 20, 35, 21, 07. Powerball: 10.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,812 op Friday 14 February 2025.
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R16 miljoen Uitslae: PowerBall: 44, 25, 02, 37, 08. Powerball: 18. PowerBall Plus: 45, 20, 35, 21, 07. Powerball: 10.
PRETORIA. – Die saak teen die twee verdagtes in die Steinhoff-saak is uitgestel. Lees ook: Nog verdagtes in hegtenis in Steinhoff-saak Hein Odendal (67)…
Vier jou troudag by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.…
VSA. – Donald Trump, VSA-president, het gister aangekondig hy gaan tariewe op verskeie lande instel wat belasting vra vir goedere wat van Amerika af…
Twee gelukkige spelers het op 12 Februarie 2025 elkeen R5 310 470 met die Lotto-boerpot gewen. Een van die spelers het ’n kaartjie in Melmoth, KZN…
PHALALA. – ’n Man (30) sal binnekort in die Phalala-landdroshof verskyn na hy glo sy neef doodgemaak het. Lees ook: Verdagte in hegtenis wat…
PRETORIA. – Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in die Steinhoff-saak. Lees ook: Steinhoff het glo R6.4 mjd. inkomste geëis vir verkoop wat…
THOHOYANDOU. – ’n Man (33) sal binnekort in die hof verskyn na hy Dinsdag in hegtenis geneem is vir die beweerde aanranding en moord…
ETHEKWINI, KZN. – ’n Man is gistermiddag in hegtenis geneem nadat hy glo ’n 13-jarige seun van Phoenix probeer ontvoer het. Die voorval het…
Beefmaster Group, Kimberley’s largest private employer, recently honoured its long-serving employees at two prestigious ceremonies, recognising the dedication and commitment of 60 staff members…