Nog water vrygestel by Vaal- en Bloemhof-damme

Lees ook :

Nog water vrygestel by Vaal en Bloemhof damme fotokrediet: Reenval SA X

Die departement van water en sanitasie het gister (Donderdag) nog twee sluise by die Vaal Rivierstelsel oopgemaak.

Lees ook: Vatikaan tref finale reëlings vir pous Franciskus se begrafnis

Dit is weens stygende damvlakke as gevolg van die swaar invloei van water.

Daar is ook sluise by die Bloemhof-dam en Grootdraai-dam oopgemaak.

Mense wat op die vloedlyn van die Vaal- en Bloemhof-damme bly, word aangemoedig om oorstroomde gebiede te ontruim.

Die departement van water en sanitasie het gesê dit is besig om die watervlakke te monitor met nog reën wat voorspel is.

Bronne: SA Regering

Lees ook: Vatikaan tref finale reëlings vir pous Franciskus se begrafnis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief