Powerball uitslae vir 25 April 2025
Boerpotte: PowerBall: R22 miljoen PowerBall Plus: R21 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 09, 13, 46, 47. Powerball: 11 PowerBall Plus: 03, 04, 35, 37, 38. Powerball: 10. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,882 op Friday 25 April 2025.
Boerpotte: PowerBall: R22 miljoen PowerBall Plus: R21 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 09, 13, 46, 47. Powerball: 11 PowerBall Plus: 03, 04, 35, 37, 38. Powerball: 10. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
BRAZIL. – Karen Silva, ’n voormalige sanger op die program The Voice Kids is gisteroggend (Donderdag) aan ’n beroerte oorlede. Lees ook: Oekraïne hoop…
MAFEFE VILLAGE. – ’n Bestuurder van skoolvervoer (35) is gister (Donderdag) in Mafefe Village in hegtenis geneem na hy glo ’n meisie (5) verkrag…
Die departement van water en sanitasie het gister (Donderdag) nog twee sluise by die Vaal Rivierstelsel oopgemaak. Lees ook: Vatikaan tref finale reëlings vir…
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het die wetsontwerp wat die BTW-verhoging sal omkeer in die Staatskoerant laat plaas. Lees ook: Politieke partye ongelukkig,…
Die Horseshoe Motel is die perfekte blyplek vir lang reise op die N12. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 of stuur…
Eskom het gesê beurtkrag is om middernag opgeskort danksy sowat 2015 MW se opwekkingskapasiteit wat teruggekry is, ’n verwagte vermindering in kragvereistes en genoeg…
Verskeie politieke partye is ongelukkig na die DA gesê het die skrap van die BTW-verhoging is die gevolg van hulle regsaksie. Lees ook: BTW-verhoging…
VATIKAAN. – Die Vatikaan is besig om vandag die finale reëlings te tref vir pous Franciskus se begrafnis môre (Saterdag) in Rome. Lees ook:…
GAZA. – Die Israeliese weermag het erken dit het verlede maand ’n VN-fasiliteit met ’n tenk aangeval en die dood van ’n VN-werker veroorsaak.…