Lees ook: Fluitjieblaser meld veiligheidsprobleme by Boeing aan
VSA. – ‘n Noodglyplank het Vrydagoggend van ‘n Delta Boeing-vliegtuig afgeval.
Die vliegtuig, wat op pad was na Los Angeles, moes terugdraai na die JFK-lughawe ná die noodalarms afgegaan het toe die glyplank val.
Die polisie is nog op soek na die plank. Geen beserings is op die vliegtuig aangemeld nie.
Bronne: New York Post, ABC News, CBS News
Lees ook: Fluitjieblaser meld veiligheidsprobleme by Boeing aan





