Numsa staak na 106 Bidvest-werkers afgedank is

Lees ook :

Numsa staak na 106 werkers afgedank is by Bidvest fotokrediet: Canva

Lees ook: TikTok-gebruikers skuif na ander Chinese toep vir video’s

DURBAN. – Die werkersunie Numsa staak vir ‘n onbepaalde tyd by Bidvest SA se houerdepot in Durban na 106 werkers afgedank is.

Die staking volg na die Bidvest-bestuur en Numsa nie ‘n ooreenkoms kon bereik tydens ‘n Seksie 189-konsultasie nie.

Volgens Bidvest volg die afdanking na ‘n erge afname in besigheidsaktiwiteite. Numsa het beweer die werknemers is afgedank, “want Bidvest wil die SACD-werk uitkontrakteer”.

Bronne: ECR, BusinessTech, Omny FM

Lees ook: TikTok-gebruikers skuif na ander Chinese toep vir video’s

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief