TikTok-gebruikers skuif na ander Chinese toep vir video’s

Lees ook :

TikTok-gebruikers skuif na ander Chinese toep vir video's fotokrediet: X

Lees ook: TikTok kan steeds in VSA verban word

VSA. – Amerikaanse TikTok-gebruikers het na ‘n ander Chinese toep geskuif vir video’s voor TikTok moontlik verban word.

Die nuwe toep genaamd Xiaohongshu is die gewildste toep wat die week op Apple se Amerikaanse Store afgelaai is.

Chinese gebruikers van Xiaohongshu, wat deur Amerikaners RedNote genoem word, help die Amerikaanse gebruikers om die toep te gebruik.

TikTok kan moontlik op 19 Januarie in Amerika verban word tensy die toep voor dan verkoop word. Die hof is versoek om die sperdatum uit te stel.

Bronne: News18, Evening Standard, Daily Mail

Lees ook: TikTok kan steeds in VSA verban word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief