Nuwe KI-kenmerke op WhatsApp vrygestel

Lees ook :

Nuwe KI kenmerke vrygestel op WhatsApp
Nuwe KI kenmerke vrygestel op WhatsApp fotokrediet: Canva

Lees ook: Nóg koue weer met sneeu en reën op pad

Meta het nuwe KI-kenmerke op WhatsApp vrygestel om met die Meta KI met jou stem te kan praat of om lfoto’s vir die bot te stuur.

Verbruikers kan nou met die KI-assistent praat en dit sal terugantwoord. Later sal verbruikers dit ‘n stem kan gee wat aan ‘n bekende persoon behoort.

Meta KI sal ook foto’s kan opsoek en inligting daaroor gee.

Verbruikers sal die bot ook kan gebruik om foto’s aan te pas soos wat hulle verkies.

Bronne: IOL, WhatsApp Blog, bol news

Lees ook: Nóg koue weer met sneeu en reën op pad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief