Nuwe taakspan besluit oor deklassifikasie van dokumente, soos Epstein se ‘kliëntelys’

Lees ook :

Nuwe taakspan besluit oor deklassifikasie van dokumente, insluitend Epstein ‘kliënte lys’ fotokrediet: Wikipedia

VSA. – ‘n Nuwe taakspan is saamgestel om te besluit oor die deklassifikasie van verskeie dokumente, insluitend die pedofiel, Jeffrey Epstein se “kliëntelys”.

Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Die Republikaanse verteenwoordiger van Florida, Anna Paulina Luna, ‘n groot Trump-ondersteuner, sal die taakspan lei om te besluit of die dokumente, wat die federale regering se belange dien, aan die publiek vrygestel moet word en so ‘n “era van geheimhouding beëindig”.

Luna het gesê haar span sal die 11 September-terreuraanvalle, die begin van Covid, die moorde op John F Kennedy en dr. Martin Luther King Jr., Jeffrey Epstein en vlieënde voorwerpe ondersoek.

Bronne: The Independent, Deseret News, Fox News

Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief