Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nuwe weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, reën, oorstromings, hael en weerlig is vir verskeie provinsies uitgereik.
Lees ook: Reën en donderstorms vir vandag voorspel, waarskuwing oor oorstromings
Die waarskuwing geld vir die Noord-Wes, Noord-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.
Daar is ook reën voorspel oor die grootste deel van die land.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën en donderstorms vir vandag voorspel, waarskuwing oor oorstromings





