Lotto uitslae vir 26 Februarie 2025
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R7 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Uitslae: Lotto: 47, 38, 45, 36, 44, 27. Bonus: 41. Lotto Plus 1: 17, 06, 23, 28,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,824 op Wednesday 26 February 2025.
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R7 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Uitslae: Lotto: 47, 38, 45, 36, 44, 27. Bonus: 41. Lotto Plus 1: 17, 06, 23, 28,…
LIMPOPO. – Twee mees gesoekte verdagtes is Dinsdag tydens ‘n skietery deur die polisie in Ga-Mampuru, in die Burgersfort-polisiëringsgebied, doodgeskiet. Brig. Hlulani Mashaba sê…
NOORDWES. – Daar is op sosiale media beweer die Swartruggens-polisie het glo ongeveer 80 mense toegelaat om beeste van ‘n plaas, sonder die eienaar…
Die Horseshoe Motel het oulike pakkette vir elke bruidspaar wat hulle troudag by die motel vier. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267…
MPUMALANGA. – Tswale, die olifant, is na die uitreiking van ‘n hofbevel deur die Mbombela-hooggeregshof van sy voormalige tuiste Lowhills Safari-plaas, in privaat eienaarskap,…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nuwe weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, reën, oorstromings, hael en weerlig is vir verskeie…
NOORD-KAAP. – Twee tienerseuns is Dinsdag in die Colesberg-streekshof vir die verkragting en seksuele aanranding van meisies, onderskeidelik 10 en 11 jaar oud, gevonnis.…
KWAZULU-NATAL. – Die liggame van twee kinders is op Cuttingsstrand gevind. Na kitsvloede wat deur die loop van die nag in die gebied van…
GAZA. – Israel het ingestem om die 620 gevangenes wat Saterdag vrygelaat moes word die week te ruil vir die laaste vier liggame van…
NEW YORK, VSA. – Luigi Mangione, die verdagte wat vir die moord van die UnitedHealthcare-baas in hegtenis geneem is, kan moontlik bevry word oor…