Reën en donderstorms vir vandag voorspel, waarskuwing oor oorstromings

Lees ook :

Reën en donderstorms vir vandag voorspel, waarskuwing oor oorstromings fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir vandag voorspel vir die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Noord-Wes, KZN en dele van Limpopo en Mpumalanga.

Lees ook: Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën en oorstromings is vir KZN uitgereik. Noord-Wes is met ’n geel vlak 2-kennisgewing teen swaar reën, donderstorms en oorstromings gewaarsku.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief