Nuwe wet in Irak kan moontlik kinderhuwelike wettig

Lees ook :

Nuwe wet in Irak kan moontlik kinderhuwelike wettig maak fotokrediet: Canva

Lees ook: Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik

IRAK. – Irak se parlement het Dinsdag ‘n nuwe wet aanvaar wat moontlik kinderhuwelike kan wettig. Die wet gee die Islamitiese howe meer beheer gee oor familiesake, insluitend troues, egskeiding en wie wat erf.

Kritici van die wet vrees die nuwe wet sal veroorsaak dat howe kan besluit kinders onder 18 jaar kan trou. Die Jaafari School of Islamic Law, wat deur baie Sjiïtiese godsdienstige owerhede gevolg word, laat toe dat meisies so jonk as nege jaar kan trou. Die ondersteuners van die wetgewing, meestal Sjiïetiese wetmakers, het gesê die nuwe wetgewing verminder Westerse invloed op Irakse kultuur en maak dit meer in lyn met die Islamiese wet. Kinderhuwelike is reeds wêreldwyd ‘n probleem.

Bronne: StarsInsider, CNN, The Times of Israel

Lees ook: Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief