Oekraïne tref Russiese chemiese aanleg met Britse vuurpyle

Lees ook :

Oekraïne tref Russiese chemiese aanleg met Britse vuurpyle fotokrediet: X

RUSLAND. – Oekraïne het gister ‘n belangrike Russiese chemiese aanleg met Britse Storm Shadow-vuurpyle aangeval.

Lees ook: Seun (7) dood in Russiese aanval op Oekraïne, kragaanlegte beskadig

Die Oekraïense weermag het gesê die chemiese aanleg is ‘n kritieke deel van Moskou se militêre-industriële kompleks en dat die aanval suksesvol was.

Volgens Oekraïense owerhede vervaardig die aanleg ploftoestelle, brandstof vir vuurpyle, komponente wat in ammunisie gebruik word en “vuurpyle wat gebruik word om Oekraïne aan te val”. Niemand is in die aanval beseer nie.

Bronne: The Independent, BBC, Sky News

Lees ook: Seun (7) dood in Russiese aanval op Oekraïne, kragaanlegte beskadig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief