Olimpiese Spele wink nou vir ‘Goue Gerda’

Lees ook :

Olimpiese Spele wink nou vir 'Goue Gerda'
Olimpiese Spele wink nou vir 'Goue Gerda' otokrediet: Skermgreep

Lees ook: 356 polisiebeamptes neem aan Comrades deel

Gerda Steyn het gister vir die derde keer die Comrades-marathon gewen en haar vorige rekord met net meer as 9 minute verbeter. Haar tyd was 5 uur, 49 minute en 46 sekondes.

Haar visier is nou op die Olimpiese Spele in Parys van 26 Julie tot 11 Augustus.

Steyn het gesê haar goeie vertonings vanjaar – drie oorwinnings in rekordtye in drie ultramarathons – kan in haar guns tel tydens die Spele. Sy sal die eerste plaaslike atleet wees wat die Comrades sowel as die Olimpiese Spele in dieselfde jaar aanpak.

Steyn was vyftiende in 2020 in die Olimpiese marathon in Japan en wil vanjaar hierop verbeter.

Bronne: SABC Sport, IOL, SowetanLIVE

Lees ook: 356 polisiebeamptes neem aan Comrades deel

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App