Onderwaterkabels veroorsaak internetprobleem in Suid-Afrika

Lees ook :

Lees ook: Verdagte in AKA-saak sê staat het swak saak teen hom

Vodacom het in ‘n plasing op X verduidelik die internetprobleem in Suid-Afrika is veroorsaak deur verswakte onderwaterkabels wat ‘n onderbreking in internetdienste tot gevolg gehad het.

Dit is onbekend wanneer die probleem opgelos sal word.

Bronne: X

Lees ook: Verdagte in AKA-saak sê staat het swak saak teen hom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief