Brekende Nuus
Afrikaans

Ongeluk eis kind (7), nog beseer

Ongeluk eis kind (7), nog beseer. Foto's: ALS
Ongeluk eis kind (7), nog beseer. Foto's: ALS

DURBAN, KZN. – Een kind (7) is dood en verskeie beseer tydens ’n ongeluk vroegoggend in Inandaweg in die Newlands-gebied noord van Durban.

Nooddienste is nog op die toneel.

Die oorsaak van die ongeluk en die graad en aantal beserings is nog nie bekendgemaak nie.

Bron: ALS