Onthou om gereed te maak vir wateropskorting in Kimberley

Lees ook :

Onthou om gereed te maak vir wateropskorting in Kimberley
Onthou om gereed te maak vir wateropskorting in Kimberley fotokrediet: Canva

Lees ook: Kimberley se water sal vir vyf dae in April afgesit word

KIMBERLEY. – Die DA het Kimberliete gewaarsku om solank voor te berei vir die wateropskorting wat vir vyf dae sal aangaan.

’n Beplande wateropskorting sal van 4 April tot 8 April plaasvind om herstelwerk aan vier lekke te doen. Dit is ook om die nagtelike wateronderbrekings stop te sit.

Die DA het gesê hulle het onlangs uitgevind ’n gasket by Midlands kan moontlik ingee wat ’n onbeplande wateropskorting sal beteken. Mense word aangemoedig om water te begin opgaar voor die beplande wateropskorting.

Bronne: Sol Plaatje-munisipaliteit, DA

Lees ook: Kimberley se water sal vir vyf dae in April afgesit word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief