Onthou petrolprys styg die week

Lees ook :

Onthou petrolprys styg die week
Onthou petrolprys styg die week fotokrediet: Canva

Lees ook: Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify

Motoriste word herinner die petrolprys sal Woensdag styg. Die departement van minerale hulpbronne en energie het verlede week aangekondig die prys van 93-petrol sal met 65 sent per liter styg.

Die prys van 95-petrol sal met 67 sent per liter toeneem. Vir 0.05%-diesel sal die gebruiker R3.22 per liter betaal, terwyl 0.005% se prys met R1.78 per liter sal daal.

Die prys van paraffien sal met 29 sent per liter daal.

Bronne: IOL, Briefly, Htxt Africa

Lees ook: Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief