‘Ontvoerde’ seun deur polisie gered

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

KWAZULU-NATAL. – ‘n Seun wat glo Woensdag onderweg van sy skool af ontvoer is, is deur die polisie gered nadat hy in ‘n shack in Sydenham gevind is.

Lt.kol. Robert Netshiunda sê die seun is na bewering vanaf Joycestraat in Seacow Lake ontvoer. Na bewering het die ouma van die kind ‘n oproep vir ‘n losprys om die kind vry te laat, ontvang.

Die GKS-eenheid het die ouma se kollega (41), ‘n kêrel (34) en nog ‘n vrou (34) op aanklag van ontvoering in hegtenis geheem.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief