Onwettige goudmyn sak inmekaar in Venezuela, dosyne moontlik dood

Lees ook :

Onwettige goudmyn sak inmekaar in Venezuala, dosyne moontlik dood
Onwettige goudmyn sak inmekaar in Venezuala, dosyne moontlik dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Youtuber kry 30 jaar tronkstraf vir kindermishandeling

LA PARAGUA, VENEZUELA. – Minstens 30 mense is moontlik oorlede na ‘n onwettige goudmyn van 114 voet diep die week in La Paragua, Venezuela inmekaargesak het.

Minstens 100 mans is ondergronds vasgekeer na ‘n muur in die myn inmekaargesak en die werkers vasgeval het. Volgens die burgemeester is reddingspanne na die myn gestuur om na die werkers te soek.

Hy het ook gesê hy gaan 30 kiste na ‘n gemeenskap naby die myn stuur vir ingeval die liggame gevind word.

Bronne: Daily Mail, CNN, Los Angeles Times

Lees ook: Youtuber kry 30 jaar tronkstraf vir kindermishandeling

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief