Brekende Nuus
Afrikaans

Oorsaak van sjef Anne Burrell se dood bekend

Oorsaak van sjef Anne Burrell se dood bekend

fotokrediet: X
Oorsaak van sjef Anne Burrell se dood bekend fotokrediet: X

NEW YORK, VSA. – Die mediese ondersoeker het gister gesê die bekende glanssjef Anne Burrell het selfdood gepleeg. Die oorsaak van haar dood was “akute bedwelming weens die kombinasie van verskeie middels”.

Lees ook: Polisie ondersoek dood van sjef Anne Burrell

Burrell is op 17 Junie in die ouderdom van 55 bewusteloos in die stort van haar woonstel in New York gevind. Sy was omring met sowat 100 verskillende pille op die toneel. Burrell is op die toneel dood verklaar.

Bronne: Los Angeles Times, The Independent, USA Today

Lees ook: Polisie ondersoek dood van sjef Anne Burrell